
Gimmie-Nuus

































Gimmie-Nuus: Uitgawe 18/2021
Julle het almal hierdie afgelope tyd die grootste karakter gewys met die einde en die begin van die skoolkwartaal. Ons is redelik vinnig verras met die aankondiging dat die skool vroeër sluit, en weer daarna met die verlenging van die vakansie, sekerlik vir baie nie die heel slegste nuus nie, maar met aanpassings.

Gimmie-Nuus: Uitgawe 17/2021
Die vakansie het vinniger aangebreek as beplan, sekerlik vir die leerlinge beter nuus as vir die personeel en ouers, aangesien dit ander uitdagings meebring. Gelukkig het ons almal aangeleer om aanpassings te maak en sal ons spoedig die onafgehandelde assesserings volgende kwartaal afhandel.

Gimmie-Nuus: Uitgawe 16/2021
Daar is ‘n gesegde wat sê dat die lewe soos fietsry is, jy kan net staande bly as jy vorentoe beweeg. Hier by Langenhoven Gimnasium is ons besig om volstoom vorentoe te beweeg.