Kultuur & Sosiaal
Kultuur en sosiale aktiwiteite:
Gimmies bied verskeie kultuuraktiwiteite en sosiale geleenthede vir ons leerders aan:
Toneel
Organiseerder: Me. E. Campbell
Revue
Organiseerder: Me. E. Campbell
Redenaars
Organiseerder: Me. E. Campbell
Debat
Organiseerder: Me. K. Fouché
Olimpiades
Organiseerders: Verskeidenheid
Kruispad
Organiseerder: Me. H. Ewert
Noodhulp
Organiseerder: Me. S. Botha
Skryfkring
Organiseerder: Me. E. Campbell
Redaksie
Organiseerder: Me. L. de Kock
Cheerleading Squad
Organiseerder: Me. L. de Kock
Fotografieklub
Organiseerder: Me. L. de Kock
Sokkies
Braaidag
Civvie-dae
Mnr. en Mej. Gim
Organiseerder: Me. C. de Jager
Matriekafskeid
Organiseerder: Gr. 11-registerpersoneel
Buitelugklub:
Kweek ‘n liefde vir ons natuurlike omgewing
Gemeenskapsbetrokkenheid
Meiringspoort-halfmarathon:
Waterpunte en eindstreep
Cape Pioneer Trek:
Waterpunte en ondersteuning
Attakwas:
Waterpunte
Prince George:
Waterpunte
Wesbank Leopard Crawl:
Roetebeamptes en waterpunt
KKNK:
Opvoeringsvenue
Santa Shoebox:
Insameling vir minderbevoorregte kinders
Kruispad (VCSV):
Verskeie uitreikprojekte
VRL:
Skakeling en fondsinsameling vir gemeenskapsprojekte