Sport

Die buitemuurse program word elke weeksmiddag op ‘n georganiseerde basis aangebied en aan elke bedrywigheid word ‘n bepaalde tyd op die namiddagprogram toegeken.

FASILITEITE

  • Ons beskik oor pragtige, netjiese fasiliteite op ons terrein:
  • 3 rugbyvelde
  • 2 hokkievelde
  • Krieketveld
  • 3 krieketnette
  • 3 netbalbane
  • 6 tennisbane en oefenmuur
  • Astro Hokkie baan
  • Swembad
  • Volledig toegeruste gimnasium met instrukteurs