Sportsoorte

Die volgende sportsoorte word ook by die skool aangebied:

  • Atletiek
  • Rugby
  • Netbal
  • Hokkie
  • Krieket
  • Tennis
  • Gholf
  • Swem
  • Landloop
  • Fietsry
  • Skaak

Skakel gerus die sportorganiseerder by 044 272 2151 of stuur ‘n e-pos aan sport@lgim.co.za indien jy enige vrae oor enige sportverwante sake het.