Skakel vir Ronel by die skoolkantoor vir enige navrae.
Skakel gerus: 074 115 6518
TARIEWE:
VERBLYF
R190 per persoon per nag sonder beddegoed (Bed en ontbyt)
AANDETE PER DAG
R110 per persoon
GEEN TROETELDIERE
AANKOMS EN VERTREKTYE
Gaste sal nie later as 20:30 ontvang word nie.
Gaste vertrek direk na ontbyt en nie later nie as 10:00.
BETALING
Deposito: Die deposito beloop 30% van die totale bedrag.
Betaling van deposito moet binne 10 dae na die bevestiging van die bespreking geskied.
Bespreking word bevestig sodra betalingsbewys ontvang is.
Deposito sal verbeur word, indien kanselasie 3 weke voor die datum geskied.
Die balans (volle bedrag min 30% deposito) is betaalbaar twee (2) dae voor aankoms.
BREEKSKADE
Die bedrag van R20.00 pp (vooruitbetaalbaar) sal binne 7 dae na u verblyf aan u terugbetaal word sodra bevestig is dat daar geen breekskade was nie.
Koshuis moet in dieselfde toestand gelaat word as waaring u dit ontvang het.
Skakel gerus die KKNK-kantoor by 044 203 8600.