Fasiliteite

  • 3 rekenaarlokale (met e-pos, Inter- en intranet en AllyCad vir Ingenieursgrafika en Ontwerp)
  • Khanya-lokaal
  • Wiskundelokale met interaktiewe witbord
  • 5 tegnologielokale
  • 4 laboratoriums, biblioteek, Master Maths- en Master Science-sentrum op terrein, Klubhuis