
Stephanus Potgieter
Skoolhoof
Buitemuurs: Gholf

Alewyn Vorster
Adjunkhoof
Fisiese Wetenskappe
Rugby

Annelie Knoetze
Departementshoof
Besigheidstudies
Ekonomiese Bestuurswetenskappe
Hokkie dogters en Tennis

Verster Eloff
Departementshoof
Tegnologie & Ingenieursgrafika en Ontwerp
Fietry, Rugby en Atletiek

Malem van Heerden
Departementshoof
Koshuissuperintendent Songoud
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels
Wiskunde en Tegnologie
Rugby

Andreas Schultz
Fisiese Wetenskappe, Natuurwetenskappe
Lewensoriëring
Hokkie seuns, Krieket

Ben Janse van Rensburg
Siviele Tegnologie : Houtbewerking
Ingenieursgrafika en Ontwerp
Tegnologie
Rugby

Celize van Heerden
Gasvryheidstudies

Izanna Roets
Afrikaans
Netbal

D.P. Roets
Wiskunde
Wiskunde Geletterdheid
Rugby

Ellari Campbell
Engels

Elmarie Niehaus
Koshuissuperintedent Aristo
Afrikaans
Netbal, Atletiek

Elzaan van Blerk
Ontwerp, Hokkie en Swem

Esmaré Strauss
Lewensoriëntering

Helena Ewert
Afrikaans
Redenaars, Debat en Kruispad

Kie-Mari Fouché
Afrikaans

Helouise Pretorius
Rekeningkunde
Ekonomiese Bestuurswetenskappe

Gerhard Loots
Meganiese Tegnologie : Pas- en masjineerwerk
Ingenieursgrafika en Ontwerp
Tegnologie
Rugby en Fietsry

Janke Schonken
Lewenswetenskappe
Tale

Gebrand de Bruin
Lewensoriëntering
Aardrykskunde
Rugby

Michael Stoop
Tegniese Wiskunde
Wiskunde

Christine de Jager
Engels
Netbal

Leon Janse van Rensburg
Engels
Atletiek en Rugby

Linza de Kock
Inligtingstegnologie
Rekenaartoepassingstegnologie
Rekenaarlokaal toesig

Marita Kruger
Skeppende Kunste

Quintin Bester
Geografie
Toerisme
Atletiek, Landloop en Rugby

Rolanda Beukes
Rekenaartoepassingstegnologie
Ekonomiese Bestuurswetenskappe
Netbal

Ronelle Engelbrecht
Wiskunde
Hokkie dogters

Roné de Villiers
Lewenswetenskappe
Natuurwetenskappe

Santie Botha
Wiskunde
Skaak

Sonnika Stemmet
Tegniese Wetenskappe, Natuurwetenskappe
Lewensoriëntering
Tennis